skip to main
|
skip to sidebar
Om te weet
Monday, May 4, 2009
My nuwe blog
Ek het besluit om 'n
nuwe
blog
te begin. Ek wil graag
in my taal
blog
en het besluit dit is wat ek van nou af gaan doen. Dit is baie veeleisend om in 'n ander taal as jou eie te blog. So kyk uit vir my eerste amptelike "post".
Groetnis
Hannari
Newer Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)
Google search
About Me
Hannari
Ek het 'n plek gesoek waar ek al die inligting en oulike goed wat ek op die internet kry en al die ou goedjies wat ek maak te deel. Enjoy!
View my complete profile
Blog Archive
▼
2009
(1)
▼
May
(1)
My nuwe blog
Translator
Followers